WebTuiste ciskano1.com Sel- en tablet-vriendelik
Meld aan » Kontak » Registreer »
Webtuiste en Domein huisvesting met toegewyde ondersteuning vir indiwidue, studente en kleinsake
Hulpvaardige ondersteuning » Onbeperkte Bandwydte Omvattende Eposgeriewe
Onbeperkte Databasisse Professionele Gereedskap Passende FTP
Gehalte dienslewering Mededingende Pakette Wêreldklas datasentrums
    Ons kliënte-ondersteuningsdiens
  1. Al die inligting wat nodig is om 'n webwerf met gemak te skep en goed te laat funksioneer is by ons tot u beskikking. Inligting met betrekking tot 'n gebruiker se rekening word in die Welkom-epos, wat uitgestuur word sodra 'n rekening geopen word, ingesluit. Indien daar nie 'n oplossing vir die probleem is nie, word ons gekontak deur 'n navraag-kaartjie in die rekeninghouer se persoonlike bestuurspaneel te open.
  2. Hierdie metode van kontak word verkies omdat direkte persoonlike kontak meesal verdere navorsing deur die personeel vereis en dus eintlik onproduktief en onekonomies vir beide kante is.
  3. Ons ondersteuningsterme en -voorwaardes is om op alle navrae binne 72 uur of minder te reageer. In die geval van 'n bediener onderbreking of ander soortgelyke noodtoestand word u navraag na ons verskaffer herlei. In sulke gevalle kan ons op enige wyse gekontak word. Tans is die diens deur ons verskaffer beperk tot bediener-verwante probleme en word slegs in Engels gedoen.
  4. Versoeke vir ondersteuning na ons hulplessenaar kan in Afrikaans of Engels gedoen word, maar moet beperk wees tot aangeleenthede rakende die diens wat ons lewer.
  5. Sou u om die een of ander rede nie tevrede wees met die tegniese personeel se antwoord nie, kan u dit onder die bestuurspan se aandag bring deur die kontakvorm hieronder te voltooi en te stuur.
(Hieronder is voorbeelde van hoe ons kliëte se bestuursfasiliteite lyk)
Kliënt se Persoonlike Bestuurspaneel
U moet inboek om toegang tot hierdie blad te verkry!
Die toegangskodes vir hierdie blad verskil van u kontrolepaneel se gebruikersnaam en toegangskode.
Epos adres:
Toegangskode:
Onthou My

Verlore toegangskode? Versoek herstel van toegangskode


DIE KLIËNT SE BESTUURSAREA

Die Bestuursarea is die gebruiker se persoonlike paneelbord om elke aspek van sy/haar webwerf self te beheer. Dit is maklik om te gebruik en is binne ons stelsel se sekuriteits-omgewing geplaas vir u gemoedsrus.

cPanel werfbestuurder

Al ons huisvestingspakette is ook met cPanel toegerus. Dit is die mees populêre bestuurstelsel in die wêreld vandag en bevat, benewens die Softaculous program-installeerder, ook moderne bladbouers, volle epos fasiliteite, databasisse, sagteware, sekuriteit, FTP, en meer wat net met die klik van die muis in werking gestel word. Die Softaculous installeer bevat honderde sagteware onder verskillende kategorië. Dit alles is gratis tot die gebruikers van ons webspasie se beskikking.

Gebruiksriglyne »
Privaatheid »
Ondersteuning »
Webmeester »
Infrastruktuur »
Soek:
My Facebook profiel

AmazingCounters.com

Blad is hersien op:
.