Hoe om jou video op die Internet te plaas

Hoe sou jy voel as jy weet dat daar 'n manier binne jou bereik is waarmee jy jou eie besigheid, stokperdjie of enige ander bedrywigheid gratis op die internet kan bekendstel? Wel kom ek wys jou in hierdie e-boek dat dit tog binne jou bereik is. Dit verduidelik in verstaanbare Afrikaans:
  • Hoe om beskikbare video-webwerwe te vind
  • Wat om met jou video te vertoon
  • Basiese toerusting en bronne wat nodig is
  • Hoe om jou identiteit en privaatheid te beskerm
  • Waarom YouTube so gewild geword het
  • Bykomende hulpbronne

Om dit te kry is maklik! Voltooi die bestelvorm en klik op "BESTEL"   
BESTELVORM

* dui op vereiste velde

'n Geldige adres asseblief. Anders mors ons net tyd!
Voornaam is voldoende
Aangedryf met:
Email Marketing Powered by MailChimp