? Piet Venter se Webskakels en dinge - skakels, artikels en musiek.
Piet Venter se Webskakels en dinge Selfoon- en tablet- vriendelike webblad




GOOGLE+
My YouTube Musiek & Videos My YouTube Musiek & Videos
Security seal
HTML Kleure
Kleur speel 'n belangrike rol in die verbruiker se ervaring en aanvaarding van webblaaie. Die bepaling van die mees geskikste kleur en skakering is egter ingewikkeld. Daarom is die HTML kleurkaart 'n handige instrument wat deur ontwerpers en webmeesters gebruik word om die samestelling van die regte kleure en skakerings te vind wanneer webblaaie geskep word. Die insluiting daarvan in hierdie webblad is bedoel om so 'n kleurkaart en kleurkieser byderhand te hê wanneer 'n kleur en html-kode daarvoor vinnig benodig word..... Klik hier
Teks en Font formatering
Teks skaduwee tegnieke
SPESIALE WEBWERWE
Top
WIND EN WEER
Top
-->

Ongelukkig of Onsuksesvol?
Hier is wat jy daaraan kan doen!
Ongelukkig of Onsuksesvol?

As ons terugkyk op 'n paar van die grootste oomblikke in ons lewe wat verkeerd geloop het, vind ons dat ons grootste verwyte kom uit foutiewe besluite .......... Lees verder


Hoe om uit skuld se greep te kom! Hoe om uit skuld se greep te kom!

Dis makliker om in skuld te raak as om daaruit te kom, maar om nie skuld te hê nie, kan pynloos wees as jy slim te werk gaan...........Lees verder


Hoe om Eensaamheid te oorkom -
Hier is 9 Super Wenke
Hier is 9 Super Wenke oor hoe om Eensaamheid te oorkom

Vriende is 'n onontbeerlike aspek van ons menswees. Vriende is daar om ons geluk, angs, onsekerheid, smarte en vele ander met ons te deel. Daarom voel ons lewens betekenisloos en leeg sonder goeie vriende. .......... Lees verder


SELF-MOTIVERING Die  geheim van sukses: selfmotivering

Die geheim van sukses is om die innerlike weerstand, wat jou verhinder om jou doel na te streef, te oorkom. Eintlik is dit maklik, want..........Lees verder


NOG SKAKELS
Top
-->
Getuigskrifte
Countable Data Brief
"Ciskano1.com is tracked by us since February, 2013. Over the time it has been ranked as high as 1 168 199 in the world, while most of its traffic comes from South Africa, where it reached as high as 5 027 position. It was owned by several entities, from Piet Venter to PIET VENTER of CISKANO1, it was hosted by HostForWeb Inc., ELITEHOST.co.za SHARED / VPS HOSTING FARM and others. While GODADDY.COM LLC was its first registrar, now it is moved to ENOM INC..
Ciskano1 has the lowest Google pagerank and bad results in terms of Yandex topical citation index. We found that Ciskano1.com is poorly ‘socialized’ in respect to any social network. According to Siteadvisor and Google safe browsing analytics, Ciskano1.com is quite a safe domain with no visitor reviews."........ Meer inligting

Ciskano1.com website reputation
Ciskano1.com website reputation
MY FAMILIE NAVORSINGSPROJEKTE
Top

NUTSDINGE
Top
Wagwoordmaker
Lengte (6 tot 19):
Verskaf deur JavaScriptKit

Domein-naam Soek


Design your home


ARTIKELS
Top
Gordelroos is pyn en lyding wat mens nie eens aan jou vyand sal toewens nie! Gordelroos is pyn en lyding wat mens nie eens aan jou vyand sal toewens nie!
Video
...............lees verder
Boelies op die internet Boelies op die internet
Daar is 'n nuwe bedreiging aanlyn en dit is iets wat jou kinders raak. Mens is geneig om te dink dat die skade nie fisies is nie omdat dit in die kuberruimte plaasvind en as jy dink dat dit nie kan gebeur nie, dink weer. ...............lees verder
Hoe om suksesvol vir 'n werksonderhoud voor te berei! Hoe om suksesvol vir 'n werksonderhoud voor te berei!
...............lees verder
Krieket se ontstaan en ontwikkeling Krieket se ontstaan en ontwikkeling
Praktiese Sukses Praktiese Sukses
Die internet se slaggate
Baie keer is dit 'n kwessie van "spyt kom te laat" as jy dinge meer op die ingewing van die oomblik as op deurdagte oorwegings gedoen het .

...............lees verder
Beseerde Skouer ligamente: Hoe om dit te behandel Seer ligamente
..........Lees verder


web werfindeks gevorderd
site search by freefind

Webwerf-info
Webwerf-info
Toets jou kennis
Kennistoets
Rekenaarwenke
Rekenaarwenke
Internet-wenke
Internet-wenke

Soek-enjin sleutelwoordsoek Simuleerder
Tik die webskakel wat deursoek moet word hier in:
Rang in Google
-
Skrywer en vertaler van 'n paar eboeke en verslae oor sukses en self-ontwikkeling, soos byvoorbeeld artikels wat op hierdie webblad en elders verskyn. Betrokkenheid by die internet strek oor 'n periode van meer as 25 jaar as versamelaar en privaat-bemarker van gratis internet-inligtingslektuur asook skepping van webblaaie, webjoernale, artikels en verslae. In die proses het ek 'n baie goeie praktiese kennis en ondervinding van die werking van die internet se vele fasette en mense, asook belangrike webbladtale soos HTML, CSS en PHP opgedoen. My persoonlike kontak-adres vir navrae is by hierdie skakel: Kontak.

Hierdie blad is hersien op:
U is besoeker nr: -
Vertel vriende en andere
[ vriende ]

Veeldoel Mini Woordeverwerker