3 Praktiese Strategië
vir Sukses en
Persoonlike Prestasie

Het jy geweet:
  • dat sukses deur drie inter-afhanklike prosesse bepaal word en wat hulle is;
  • hoe om daardie prosesse toe te pas en die regte dinge te doen om die sukses waarna jy soek vinniger te bereik;
  • hoe om die struikelblokke in die lewe, wat sukses en prestasies bemoeilik, te oorkom.
Om werklik suksesvol te wees moet jy ten minste weet dat sukses 'n proses is met 'n beginpunt en verskillende aksies wat uiteindelik lei tot 'n klimaks. Eenvoudig gestel, as jy sukses wil behaal begin om iets te doen wat die proses aan die gang sit en hou daarmee vol totdat jy jou doel bereik het.

Sukses en Persoonlike Prestasie" is binne almal se bereik. Hier is 'n praktiese plat op die aarde gids in eenvoudige, duidelike en verstaanbare taal wat jou wys hoe om suksesvol te wees.




Om joune te kry is maklik!
Voltooi net die vorm en stuur


*vereiste velde









Sekuriteitskode:*